From Wikipedia, the free encyclopedia
Dhadi (Pandjabi: ਢਾਡੀ, Dhādi) of Dhadhi, is iemand wat ballades met die gebruik van 'n Dhadd (slaginstrument) sing. Die Sarangi word ook gebruik omdat beide bekende volksinstrumente van Punjab is. Volgens Kahn Singh Nabha se Mahan Kosh-ensiklopedie is die definisie van dhadhi "Iemand wat ballades van krygers sing en wat die Dhadd bespeel". Dhadis is 'n afsonderlike groep van sangers wat in die tye van die Sikh-goeroes na vore gekom het.[1][2][3]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Groep van Dhadi-sangers word 'n Dhadi Jatha genoem. Die Pandjabi-woord Jatha beteken eenvoudig "groep".
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.