Duitse globale bank- en finansiëledienstemaatskappy From Wikipedia, the free encyclopedia
Deutsche Bank is een van die grootste banke ter wêreld, en die grootste in Duitsland. Die bank is in 1870 in Berlyn gestig. Hulle hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hesse, Duitsland geleë. Die bank het meer as 81 000 werknemers in 76 lande, en het 'n groot teenwoordigheid in Europa, Amerika, Asië en die opkomende markte. Deutsche Bank se Hoof Uitvoerende Direkteur is Josef Ackermann. Hulle is gelys op die Frankfurt- (FWB) en die New York-aandelebeurse (NYSE).
Deutsche Bank AG | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1870 |
Hoofkantoor | Frankfurt am Main, Hesse, Duitsland |
Sleutelpersone | Anshu Jain en Jürgen Fitschen (hoof uitvoerende beampte) Paul Achleitner (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Bankwese, finansiële dienste |
Produkte | Verbruiker-bankwese, korporatiewe bankwese, finansies en versekering, bankbelegging, verbandlenings, private bankwese, private ekwiteit, spaarwese, Sekuriteite, batebestuur, welvaartbestuur, kredietkaarte |
Inkomste | €31,91 miljard[1] (2013) |
Bedryfsinkomste | €1,457 miljard[1] (2013) |
Netto inkomste | €666 miljoen[1] (2013) |
Werknemers | 98 219[2] (2013) |
Webwerf | db.com |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.