From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 7de kabinet van die Unie van Suid-Afrika, die derde kabinet deur Generaal J.B.M. Hertzog gevorm, was van 17 Mei 1933 tot 18 Mei 1938 in Suid-Afrika aan bewind.
| |
Derde kabinet van J.B.M. Hertzog | |
Eerste Minister (1933–1938) J.B.M. Hertzog Party: Nasionale Party Suid-Afrikaanse Party Verenigde Party (NP en SAP smelt saam in 1934) | |
Periode:1910 – 1961 Unie van Suid-Afrika |
Pos | Minister | Termyn | Party | ||
---|---|---|---|---|---|
Eerste Minister | Genl. J.B.M. Hertzog | 1933 | 1938 | Nasionale Party | |
Minister van Eksterne Sake | |||||
Verenigde Party | |||||
Adjunk-Eerste Minister | Genl. Jan Smuts | 1933 | 1938 | Suid-Afrikaanse Party | |
Minister van Justisie | |||||
Verenigde Party | |||||
Minister van Landbou, Bosbou en Visserye | Agb. Jan Kemp LV | 1933 | 1935 | Nasionale Party | |
Verenigde Party | |||||
Minister van Handel en Nywerheid | Agb. Adriaan Fourie LV | 1933 | 1938 | Nasionale Party | |
Minister van Arbeid | 1935 | ||||
Verenigde Party | |||||
Minister van Verdediging | Agb. Oswald Pirow LV | 1933 | 1938 | Nasionale Party | |
Minister van Spoorweë en Hawens | |||||
Verenigde Party | |||||
Minister van Onderwys | Agb. Jan Hendrik Hofmeyr LV | 1933 | 1938 | Suid-Afrikaanse Party | |
Minister van Binnelandse Sake | 1936 | ||||
Minister van Gesondheid | |||||
Verenigde Party | |||||
Minister van Finansies | Agb. N.C. Havenga LV | 1933 | 1938 | Nasionale Party | |
Verenigde Party | |||||
Minister van Lande | Agb. Deneys Reitz LV | 1933 | 1935 | Suid-Afrikaanse Party | |
Verenigde Party | |||||
Minister van Myne | Agb. Patrick Duncan LV | 1933 | 1936 | Suid-Afrikaanse Party | |
Verenigde Party | |||||
Minister van Naturellesake | Agb. Piet Grobler LV | 1933 | 1938 | Nasionale Party | |
Verenigde Party | |||||
Minister van Pos- en Telegraafwese | Agb. C.F. Clarkson LV | 1933 | 1938 | Nasionale Party | |
Minister van Openbare Werke | |||||
Verenigde Party | |||||
Minister sonder Portefeulje | Agb. Richard Stuttaford LV | 1933 | 1936 | Suid-Afrikaanse Party | |
Verenigde Party | |||||
Veranderinge in 1935 | |||||
Pos | Minister | Termyn | Party | ||
Minister van Landbou en Bosbou | Agb. Deneys Reitz LV | 1935 | 1938 | Verenigde Party | |
Minister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn | Agb. Adriaan Fourie LV | 1935 | 1936 | Verenigde Party | |
Minister van Lande | Agb. Jan Kemp LV | 1935 | 1938 | Verenigde Party | |
Veranderinge in 1936 | |||||
Pos | Minister | Termyn | Party | ||
Minister van Binnelandse Sake | Agb. Richard Stuttaford LV | 1936 | 1938 | Verenigde Party | |
Minister van Openbare Gesondheid | |||||
Minister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn | Agb. Jannie Hofmeyr LV | 1936 | 1937 | Verenigde Party | |
Minister van Mynbou | 1938 | ||||
Minister sonder Portefeulje | Agb. F.C. Sturrock LV | 1936 | 1938 | Verenigde Party | |
Veranderinge in 1937 | |||||
Pos | Minister | Termyn | Party | ||
Minister van Arbeid | Agb. Jannie Hofmeyr LV | 1937 | 1938 | Verenigde Party | |
Minister van Maatskaplike Welsyn | |||||
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.