Departement van Kuns en Kultuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste, kultuur en erfenis van Suid-Afrika. Die erfenisterreine, museums en monumente van die land word ook deur hierdie departement bestuur. Die politieke hoof van die departement is die Minister van Sport, Kuns en Kultuur; sedert 2014 is dit Nathi Mthethwa.
In die nasionale begroting van 2010 het die departement 'n toewysing van 2 406,7 miljoen rand gekry en het 461 werknemers gehad.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.