Skat (ster)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Skat (ook bekend as Delta Aquarii of δ Aqr) is die derde helderste ster in die sterrebeeld Waterdraer (Aquarius) en het ’n skynbare magnitude van 3,3.[3] Dit kan dus met die blote oog gesien word. Dit is sowat 160 ligjare van die Son af geleë.[2]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
Skat
| ||||
Skat se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Bayer-naam | Delta Aquarii | |||
Spektraaltipe | A3 V[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 22h 54m 39.0125s[2] | |||
Deklinasie | -15° 49′ 14.953″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 3,25[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,068[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,172[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 2[4] | |||
Radius (R☉) | 2,4[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 26[4] | |||
Ouderdom (jaar) | 0,3 miljard[5] | |||
Temperatuur (K) | 9 000[6] | |||
Ander name | ||||
Skat, Scheat, 76 Aquarii, BD-16 6173, FK5 866, HD 216627, HIP 113136, HR 8709, SAO 165375.[7] | ||||
|
Sluit