![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/89/Death_Mexico_06-89.jpg/640px-Death_Mexico_06-89.jpg&w=640&q=50)
Death (musiekgroep)
Amerikaanse death metal musiekgroep / From Wikipedia, the free encyclopedia
Death was 'n Amerikaanse death metal musiekgroep vanaf Orlando, Florida, gestig in 1983 deur kitaarspeler en sanger Chuck Schuldiner. Death is beskou as een van die mees invloedryke musiekgroepe in death metal en 'n baanbreker in die extreme metal-subgenre van death metal. Hulle eerste album, Scream Bloody Gore, is wyd beskou as die eerste death metal album.
Kitsfeite Genres, Webwerf ...
Death | |
---|---|
![]() Death in Meksikostad, Junie 1989 | |
Genres | Death metal |
Webwerf | emptywords |
Sluit
Gestig in 1983 of 1984 deur Chuck Schuldiner in Orlando, Florida.[1]