![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e5/Gorski1.jpeg/640px-Gorski1.jpeg&w=640&q=50)
David Gorski
From Wikipedia, the free encyclopedia
David Henry Gorski is 'n Amerikaanse chirurgiese onkoloog, professor in chirurgie aan die Wayne State University School of Medicine,[1] en 'n chirurgiese onkoloog aan die Barbara Ann Karmanos-kankerinstituut, wat in borskankerchirurgie spesialiseer.[2] Hy is 'n uitgesproke skeptikus en kritikus van alternatiewe medisyne en die anti-inentingsbeweging. Hy is die skrywer van die blog, Respectful Insolence, en die besturende redakteur van die webwerf Science-Based Medicine.[3][4][5]
Kitsfeite Burgerskap, Alma mater ...
David Gorski | |
---|---|
![]() Gorski in 2016 | |
Burgerskap | Amerikaner |
Alma mater |
|
Werkgebied | chirurgiese onkologie |
Werkplekke |
|
Sluit