Datsun 120Y
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Japannese Nissan Sunny is as die Datsun 120Y in Suid-Afrika gebou van 1977 tot 1983, en as die Datsun B-210 van Japan na Noord-Amerika uitgevoer. Die derde geslag (1973-1978) Sunny was baie gewild omrede dit tydens die brandstofkrisis van die 1970's vrygestel is. Dit is die eerste keer in Japan vertoon op 1 Mei 1973, as die 1.2 en die 1.4 liter Excellent. Beide enjins is in twee leweringsvlakke aangebied, van die laagsaangedrewe 50 kW 1200 cc tot die 70 kW Excellent GX Coupe.[3]
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan Motors |
Ook genoem | Datsun B-210, 120Y, 140Y, Sunny[1] |
Produksie | 1977-1983 (Suid-Afrika) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompak |
Bakstyl | 4-deursedan 2-deur luikrug (GX koepee) |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L Nissan A12 OHV inlynviersilinder 1.4 L Nissan A14 OHV I4 1.4 L Nissan L14 I4 1.6 L Nissan L16 I4 (slegs Suid-Afrika) |
Ratkas | 4-gang of 5-ganghandrat 3-gang outomaties |
Lengte | 3950 mm[2] |
Breedte | 1545 mm |
Hoogte | 1360 mm |
Massa | 907 kg |
Asafstand | 2340 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Nissan Silvia S10 |
Sluit