![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/58/Spanish_Air_Force_Dassault_Falcon_900B.jpg/640px-Spanish_Air_Force_Dassault_Falcon_900B.jpg&w=640&q=50)
Dassault Falcon 900
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Dassault Falcon 900 is 'n korporatiewe straalvliegtuig wat deur die Franse Dassault Aviation vervaardig word. Die tuig en sy groter boet, die Falcon 7X, is tans die enigste driemotorige stralers in produksie. Albei het 'n kenmerkende S-tonnel op die middelste motor.
Kitsfeite
Dassault Falcon 900 | |
---|---|
'n Spaanse Lugmag Dassault Falcon 900B | |
Tipe | Korporatiewe straler |
Vervaardiger | Dassault Aviation |
Ontwerp deur | Dassault Aviation |
Nooiensvlug | 21 September 1984 |
Hoofgebruikers | Franse Lugmag Japannese Kuswag Nigeriese Lugmag Maleisiese Lugmag |
Vervaardig | 1984-huidig |
Aantal gebou | 260 |
Weergawes | Dassault Falcon 7X |
Sluit