Daru-lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Daru-lughawe is 'n lughawe wat Daru bedien, die hoofstad van die Westelike Provinsie in Papoea-Nieu-Guinee.
Kitsfeite IATA: DAU – ICAO: AYDU, Opsomming ...
Daru-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: DAU – ICAO: AYDU | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Regering | ||
Bedien | Daru, Westelike Provinsie, Papoea-Nieu-Guinee | ||
Hoogte bo seevlak | 6,66 m / 20 vt | ||
Koördinate | 09°05′12″S 143°12′28″O | ||
Landkaart | |||
Ligging van die lughawe in Papoea-Nieu-Guinee | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
14/32 | 1 400 | 4 593 | Asfalt |
Bron: WAD[1] |
Sluit
Die vliegveld is voor of tydens die Tweede Wêreldoorlog gebou. Gedurende die oorlog is dit as 'n brandstofhalte deur Geallieerde vegvliegtuie gebruik. Die Australiese weermag het die lughawe in 1965 herbou.[2] Die lughawe word bedien deur PNG Air en Air Niugini met toegang tot bestemmings, insluitend die nasionale hoofstad, Port Moresby.