Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Danny Masterson (gebore 13 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Face/Off (1997), Dracula 2000 (2000), en Yes Man (2008), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).
Danny Masterson | |
Geboortenaam | Daniel Peter Masterson |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
In Mei 2023 is Masterson skuldig bevind aan die verkragting van twee vroue, albei voormalige lede van die Kerk van Sciëntologie; daar was geen uitspraak oor 'n derde aanklag van verkragting nie weens 'n verdeelde jurie. Op 7 September 2023 is Masterson tot 30 jaar lewenslange tronkstraf gevonnis.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.