From Wikipedia, the free encyclopedia
Daniel Jacob Radcliffe (* 23 Julie 1989)[1] is 'n Britse akteur. Hy is bekend van die Harry Potter-rolprente.
Daniel Radcliffe | |
Radcliffe in 2014 | |
Geboortenaam | Daniel Jacob Radcliffe |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1989 Hammersmith, Londen, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Brits |
Lewensmaat | Erin Darke (vanaf 2013) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Rolprente | Harry Potter |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Radcliffe is gebore in Londen. Hy het op 10 jarige ouderdom sy debuut gemaak in BBC se 1999-televisiefilm David Copperfield, gevolg deur sy rolprent-debuut in 2001 The Tailor of Panama. Op 11-jarige ouderdom is hy as Potter in die reeks se eerste rolprent 'Harry Potter en die Philosopher's Stone' gewerf. Hy het tien jaar lank in die reeks gespeel. Hy was die hoofrol in al agt rolprente. Radcliffe het een van die hoogste betaalde akteurs in die wêreld geword tydens die verfilming van die Potter-films, wêreldwye bekendheid verwerf, en kritieke toekenning vir sy rol gekry.
Radcliffe is die enigste seun van Marcia Jeannine Gresham (née Jacobson) en Alan George Radcliffe. Sy moeder is Brits-Joods en was gebore in Suid-Afrika en grootgeword in Essex.[2] Sy vader het in Noord-Ierland grootgework, in 'n Protestantse familie.[3]
Radcliffe het aangedui dat hy 'n akteur wil word op 5 jaar oud.[4]
Radcliffe woon tans in Manhattan, New York Stad.[5]
Jaar | Titel | Rol |
---|---|---|
2001 | The Tailor of Panama | Mark Pendel |
Harry Potter and the Sorcerer's Stone | Harry Potter | |
2002 | Harry Potter and the Chamber of Secrets | |
2004 | Harry Potter and the Prisoner of Azkaban | |
2005 | Harry Potter and the Goblet of Fire | |
2007 | December Boys | Maps |
Harry Potter and the Order of the Phoenix | Harry Potter | |
2009 | Harry Potter and the Half-Blood Prince | |
2010 | Harry Potter and the Deathly Hallows – Part 1 | |
2011 | Harry Potter and the Deathly Hallows – Part 2 | |
2012 | The Woman in Black | Arthur Kipps |
2013 | Kill Your Darlings | Allen Ginsberg |
What If? | Wallace | |
Horns | Ignatius Perrish | |
2015 | Victor Frankenstein | Igor |
Trainwreck | The Dog Walker | |
2016 | Swiss Army Man | Manny |
Now You See Me 2 | Walter Mabry | |
Imperium | Nate Foster | |
2017 | Jungle | Yossi Ghinsberg |
2018 | Beast of Burden[6] | Sean Haggerty |
2019 | uns Akimbo[7][8] | Miles |
Playmobil: The Movie | Rex Dasher (stem) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.