![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/51/Dan_Plato.jpeg/640px-Dan_Plato.jpeg&w=640&q=50)
Dan Plato
burgemeester van Kaapstad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Daniel "Dan" Plato (gebore op 5 Oktober 1960[1]) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die uitvoerende burgemeester van Kaapstad, Suid-Afrika,[2] en die voormalige Provinsiale Minister van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap.[3] Hy was betrokke by politieke aktiwiteite sedert sy hoërskooldae, veral in Kaapstad se noordelike voorstede.
Kitsfeite Vise, Voorafgegaan deur ...
Daniel Plato | |
![]() Dan Plato in 2019 | |
Burgemeester van Kaapstad | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 November 2018 | |
Vise | Ian Neilson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Patricia de Lille |
Ampstermyn 12 Mei 2009 – 1 Junie 2011 | |
Vise | Grant Haskin Ian Neilson |
Voorafgegaan deur | Helen Zille |
Opgevolg deur | Patricia de Lille |
Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid | |
Ampstermyn 1 Junie 2011 – 31 Oktober 2018 | |
Eerste minister | Helen Zille |
Voorafgegaan deur | Albert Fritz |
Opgevolg deur | Alan Winde |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Oktober 1960 (1960-10-05) (63 jaar oud) Kaapstad |
Politieke party | People's Movement for Change |
Sluit