Cyathea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cyathea is 'n genus van boomvarings, die tipegenus van die varingorde Cyatheales.
Kitsfeite Cyathea, Wetenskaplike klassifikasie ...
Cyathea | |
---|---|
Cyathea medullaris in Nieu-Seeland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klas: | Polypodiopsida |
Orde: | Cyatheales |
Familie: | Cyatheaceae |
Genus: | Cyathea J. E. Smith, 1793 |
Spesies | |
Sien teks |
Sluit
Die genusnaam Cyathea is afgelei van die Grieks kyatheion wat "klein beker" beteken en verwys na die bekervormige sori aan die onderkant van die vaarblaaie.