Cuxhaven (Nederduits: Cuxhoben) is 'n stad in Nedersakse in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 50 055 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 161,91 km². Die eerste historiese verwysing na die stad dateer uit die jaar 1570 en op 15 Maart 1907 het Cuxhaven stadstatus gekry. Die stad is aan die monding van die Elbe in die Noordsee geleë. Vanaf die 13de eeu tot 1937 het Cuxhaven tot Hamburg behoort.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 53°52′N 8°42′O |
Stigting (eerste verwysing) | 1570 |
Stadstatus | 15 Maart 1907 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 161,91 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 50 055[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 309/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Ulrich Getsch |
Amptelike Webwerf | cuxhaven.de |
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.