Coventry
From Wikipedia, the free encyclopedia
Coventry is 'n stad in sentraal Engeland (in die Verenigde Koninkryk), oos van Birmingham. In 2007 het die stad 'n geskatte bevolking van 306 700 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Coventry vernoem is. Coventry was ook die eerste stad in die wêreld om 'n susterstad te hê.
Ligging van Coventry in Engeland | Coventry Katedraal |
Die Whittle Arch gebou | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | West Midlands |
Koördinate | 52.42°N 1.52°W / 52.42; -1.52 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 98.64 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 306 700 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 108/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT +1 |
Burgemeester | Geen |
Amptelike Webwerf | www.coventry.gov.uk |