From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wes-Midlands (Engels: West Midlands) is 'n metropolitaanse graafskap in Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Birmingham, Coventry en Wolverhampton in.
Wes-Midlands | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Wes-Midlands | |
Oppervlakte | 902 km² |
Bevolking | 2 897 300 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 3 213 inw./km² |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Die Wes-Midlands het 'n geskatte bevolking van 2 897 300 in 2017 gehad.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.