Comrat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Comrat (Gagaoesies: Komrat, Russies: Комрат) is die hoofstad en grootste stad van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa. Die stad het in 2004 'n bevolking van 23 429 gehad.
Meer inligting ComratKomratКомрат ...
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Moldowa |
Outonome gebied | Gagaoesië |
Koördinate | 46°18′N 28°29′O |
Stigting | 1789 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 23 429 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Nicolai Dudoglo |
Amptelike webwerf | www.comrat.md |
Sluit