Cloris Leachman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cloris Leachman (30 April 1926 – 27 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Picture Show (1971), Young Frankenstein (1974), Spanglish (2004), en The Croods (2013).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Cloris Leachman | |
Geboorte | (1926-04-30)30 April 1926 Des Moines, Iowa, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 27 Januarie 2021 (op 94) Encinitas, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 5 (1 oorlede) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1942–2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit