Des Moines
From Wikipedia, the free encyclopedia
Des Moines is die hoofstad van die deelstaat Iowa in die Verenigde State van Amerika, met 'n bevolking wat in 2019 op 214 237 beraam is.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Iowa |
Administratiewe distrik (county) | Polk, Warren, Dallas |
Koördinate | 41°35′N 93°37′W |
Gestig op | 1843 |
Geïnkorporeer op | 22 September 1851 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 214 vk km |
Hoogte bo seevlak | 291 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 203 433 |
- Bevolkingsdigtheid | 971,2/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 569 633 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
- Somertyd | CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 8,5 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -7 / 24,5 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 882 mm |
Burgemeester | Frank Cownie (D) |
Amptelike webwerf | dmgov.org |