In die Griekse mitologie was Cleomestra 'n Trojaanse prinses en dogter van koning Tros en waarskynlik Kallirhoe, dogter van die riviergod Skamander;[1][2] of Akallaris, dogter van Eumedes.[3] Sy was die suster van Ilos, Assarakos, Ganumedes en moontlik Cleopatra.[4] Cleomestra het die moeder geword van Assarakos, Antenor[5] en miskien Alcathous[6] by Aesjetes. Cleomestra en Cleopatra, as dogters van Tros, is waarskynlik dieselfde persoon.
Kitsfeite Ouers, Broers en susters ...
Sluit
- Dictys Cretensis, uit die Trojaanse Oorlog. Die Kronieke van Dictys van Kreta en Dares die Frigiër, vertaal deur Richard McIlwaine Frazer, Jr. (1931-) in Engels. Indiana-universiteit drukkers. 1966. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
- Dionusios van Halikarnassos, Romeinse Oudhede. Engelse vertaling deur Earnest Cary in die Loeb-klassieke biblioteek, 7 volumes. Drukpers van Harvard-universiteit, 1937–1950. Aanlyn weergawe beskikbaar op Bill Thayer se webwerf
- Dionusios van Halikarnassos, Antiquitatum Romanarum quae supersunt, Vol I-IV. Karl Jacoby. In Aedibus B.G. Teubneri. Leipzig. 1885. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Homeros, Die Ilias, Afrikaanse vertaling deur Johannes Petrus Jansen van Rensburg, 1952
- Homeros, Die Ilias, Engelse vertaling deur A.T. Murray, Ph.D. in twee volumes. Cambridge, MA., drukpers van Harvard-universiteit; Londen, William Heinemann, Bpk. 1924. ISBN 978-0674995796. Aanlyn weergawe by die Perseus digitale biblioteek.
- Homeros, Homeri Opera in vyf volumes. Oxford, Oxford University Press. 1920. ISBN 978-0198145318. Griekse teks beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek.
- Apollodorus, Die biblioteek, met 'n Engelse vertaling deur Sir James George Frazer, F.B.A., F.R.S. in 2 Volumes, Cambridge, MA, Harvard-universiteit drukkers; Londen, William Heinemann Bpk. 1921. ISBN 0-674-99135-4. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Perseus digitale biblioteek. Griekse teks beskikbaar by dieselfde webblad.