From Wikipedia, the free encyclopedia
Generaal-majoor Christoffel 'Boetie' Venter (1892–1977) was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder. Hy het in die Royal Air Force tydens die Eerste Wêreldoorlog gedien en het 16 oorwinnings in die lug behaal. In 1922 sluit hy by die Suid-Afrikaanse Lugmag aan.
Christoffel Johannes Venter | |
---|---|
Bynaam(e) | Boetie |
Geboortedatum | 1 November 1892 |
Geboorteplek | naby Middelburg, Oos-Kaap |
Sterfdatum | 20 Februarie 1977[1] (84 jaar oud) |
Sterfplek | Lyttelton, Pretoria |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk Suid-Afrika |
Rang | Generaal-majoor |
Poste beklee | Lugmag |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog |
Toekennings | Companion of the Order of the Bath Distinguished Flying Cross Order of the Phoenix (Griekeland)[2] Military Cross[2] (België) |
Hy was direkteur-generaal van die lugmag vanaf 1940 tot 1945. Na die Tweede Wêreldoorlog was hy die besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.