From Wikipedia, the free encyclopedia
Christen Dalsgaard (Skive, 30 Oktober 1824 - Sorø, 11 Februarie 1907) was 'n Deense realistiese skilder. Hy is die bekendste vir sy landskapskilderye. .[1]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hy studeer aan die Koninklike Deense Akademie vir Kuns (Kopenhagen), en was professor aan die Sorø Akademi.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.