From Wikipedia, the free encyclopedia
Cher (1946–) is 'n Amerikaanse sangeres en rolprentaktrise wat rock/pop liedjies sing.[1] Sy is veral bekend vir haar diep, lae kontra-alt sangstem.[2]
Cher | |
---|---|
Cher in 2010 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Cherilyn Sarkisian |
Gebore | 20 Mei 1946 El Centro, Kalifornië |
Genres | Rock, Pop, Dance |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1964 – hede |
Etikette | Warner Geffen |
Webwerf | http://cher.com/ |
Sy het in die 1960’s saam met haar man, Sonny Bono, in die groep Sonny and Cher gesing. Hulle groot trefferliedjie was “I Get You Babe". Sy het ook verskeie suksesvolle solo-albums opgeneem, soos Gypsies, Tramps & Thieves, If I Could Turn Back Time en Believe. Haar rolprente sluit in Mask en Moonstruck, waarvoor sy met ’n Oscar bekroon is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.