Chelmsford
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chelmsford (uitgespreek /ˈtʃɛlmzfərd/) is die hoofstad (county town) van die Engelse graafskap Essex. Die stad het 'n bevolking van sowat 157 000.
Kitsfeite Land, Land (VK) ...
Chelmsford | |
---|---|
Koördinate: 51°44′N 0°28′O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Sluit
Chelmsford was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1983 en Krieketwêreldbeker 1999.