![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/04/Changwon_City_Hall.jpg/640px-Changwon_City_Hall.jpg&w=640&q=50)
Changwon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Changwon (Koreaans: 창원시) is 'n groot stad in die suidooste van Suid-Korea en lê in die suidooste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 081 499 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 743,48 km². Changwon is aan die See van Japan geleë, beheer Suid-Korea se derde belangrikste hawe ná die buurstede Busan en Ulsan en is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Suid-Korea.
Kaart | Vlag |
![]() | |
![]() | |
Wapen | |
![]() | |
Land | ![]() |
Region | Yeongnam |
Koördinate | 35.2281°N 128.6811°O / 35.2281; 128.6811 |
Gestig op | 1408 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 743,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 081 499 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 469,67/vk km |
Tydsone | UTC +9 |
Burgemeester | Wansu Park |
Amptelike webwerf | www.changwon.go.kr |