Ceres (mitologie)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde. Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.
Kitsfeite Naam, Godin van ...
Ceres | |
---|---|
Romeinse godin | |
'n Standbeeld van Ceres. | |
Naam | Ceres |
Godin van | groeiende gewasse, oes en moederlike liefde |
Simbool | Sekel, koringskyf, horing van oorvloed, graan |
Ouers | Saturnus en Ops |
Broers, susters | Jupiter, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto |
Kinders | Proserpina |
Griekse eweknie | Demeter |
Sluit
Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.