Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Weathers (14 Januarie 1948 - 2 Februarie 2024) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky (1976), Rocky IV (1985), Predator (1987), en Happy Gilmore (1996).
Carl Weathers | |
Weathers in 2015 | |
Geboortenaam | Omery Carl Weathers, Jr. |
---|---|
Geboorte | New Orleans, Louisiana, VSA[1] | 14 Januarie 1948
Sterfte | 2 Februarie 2024 (op 76) Los Angeles, California, VSA[2] |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat |
|
Kinders | 2 |
Alma mater | |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare |
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.