Cao Xueqin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cao Xueqin (Chinees: 曹雪芹, Pinyin: Cáo Xuěqín, Wade-Giles: Ts'ao Hsueh-ch'in; (1724[1] of 1715[2] tot 1763[2] of 1764[3]) was 'n Chinese skrywer, digter, filosoof en skilder. Hy is veral bekend as die skrywer van Droom van die Rooi Kamer. Sy geboortenaam was Cao Zhan (曹 霑).