Canon Verlenger EF
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Canon Verlenger (Extender) EF lense is 'n groep telelense wat deur Canon vervaardig word. Hierdie lense word tussen enige versoenbare EF-tipe lens en enige van Canon se reeks EOS kameras gebruik. Wanneer dit gebruik word met 'n versoenbare lens, sal hulle die fokuspunt van die lens met 'n faktor van óf 1,4× of 2× vermenigvuldig, maar met die vermindering van die lens se diafragma met 1 of 2 stoppe onderskeidelik. As voorbeeld, indien 'n 1,4× of 2× verlenger met die Canon EF 500mm f/4L IS USM lens gebruik word, sal dit 'n 700 mm f/5.6 of 1000 mm f/8 lens tot gevolg hê.
Canon het ses modelle vrygestel: