Canon EF-S 18–55mm lens
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Canon EF-S 18–55mm lens f/3.5–5.6 is 'n Canon-geproduseerde wyehoek tot mid-telefotolens vir digitale enkellensreflekskameras met 'n EF-S lenspassing. Die sigveld het 'n 35 mm-ekwivalente fokuspunt van 28.8–88mm, en kom standaard voor in die verkoopstelle van Canon se verbruiker APS-C DSLR's.
Daar is agt vergestaltes van hierdie lens, vyf wat gestaak is en drie wat tans in produksie is.