APS-C
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Advanced Photo System tipe-C (APS-C) is 'n beeldsensorformaat wat ten opsigte van sy grootte min of meer ooreenstem met die "klassieke" negatiewe afbeeldings van die Advanced Photo System (APS) - met 'n formaat van 25,1 mm x 16,7 mm en 'n beeldverhouding van 3:2.
Sensors van dié afmetings word in baie digitale enkellensreflekskameras (DSLR-kameras), spieëllose verwisselende lenskameras (DSLMs) en enkele digitale grootformaatsensor-kameras met voorskoufunksie gebruik, waaronder die Sony DSC-R1, Sigma DP1 en Leica X1. Sensors in die APS-C-formaat word hiernaas ook in enkele digitale soekers aangetref (soos byvoorbeeld die Epson R-D1).
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.