Cannes-rolprentfees 2000
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 53ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2000 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Luc Besson was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 56 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Kitsfeite
Cannes-rolprentfees 2000
| ||
Datum | 14-25 Mei 2000 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Virginie Ledoyen | |
Getal prente | 23 (In Kompetisie) 22 (Un Certain Regard) 11 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Vatel | |
Afsluitingsfliek | Stardom | |
Palme d'Or | Dancer in the Dark |
Sluit
Die Deense rolprent Dancer in the Dark, met Lars von Trier as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[2][3] Die fees is geopen met Roland Joffé se Vatel[4][5] en afgesluit met Stardom van Denys Arcand.[6][7]