Cannes-rolprentfees 1984
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 37ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1984 gehou. Die Britse akteur en skrywer Dirk Bogarde was die voorsitter van die jurie. Altesaam 43 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Kitsfeite
![]() | ||
Datum | 8-23 Mei 1984 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 19 (In Kompetisie) 14 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Fort Saganne | |
Afsluitingsfliek | The Bounty | |
Palme d'Or | Paris, Texas |
Sluit
Die Wes-Duitse rolprent Paris, Texas van die regisseur Wim Wenders het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Alain Corneau se Fort Saganne en afgesluit met The Bounty van Roger Donaldson.[4][5]