From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 7de Cannes-rolprentfees is van 25 Maart – 9 April 1954 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan Gate of Hell deur Teinosuke Kinugasa.[3] Die fees is geopen met Flesh and the Woman (Le Grand Jeu) deur Robert Siodmak.[4] Jean Cocteau was die president van die laaste oorwegend Franse jurie.
Die fees het ’n al hoe groter attraksie in die vermaakbedryf geword en die sterre se skandale en romanses het in die pers begin verskyn. In 1954 het ’n skandaal tydens die fees om die kop van die aktrise Simone Silva daartoe gelei dat haar loopbaan skade berokken is en ook waarskynlik tot haar selfmoord drie jaar later.[5]
Van die mense en prente wat in 1954 pryse ontvang het, is:[2][6]
Kortprente
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.