![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/bb/Cameron_Diaz_by_David_Shankbone.jpg/640px-Cameron_Diaz_by_David_Shankbone.jpg&w=640&q=50)
Cameron Diaz
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Cameron Diaz (gebore 30 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friend's Wedding (1997), There's Something About Mary (1998), Charlie's Angels (2000), en Vanilla Sky (2001). In 2013 was sy die hoogste betaalde aktrise aangewys ouer as 40 in Hollywood.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Cameron Diaz | |
![]() | |
Geboortenaam | Cameron Michelle Diaz |
---|---|
Geboorte | 30 Augustus 1972 (1972-08-30) (51 jaar oud) San Diego, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Benji Madden 2015 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit