Caligula (31 Augustus 12 – 24 Januarie 41) was die derde Romeinse keiser van 37 tot 41. Hy was die seun van Germanicus en het Tiberius opgevolg. Hy is bekend vir sy uiterste gewelddadigheid, wreedheid en waansin.[1]
Caligula | |
---|---|
3de Keiser van die Romeinse Ryk | |
Caligula. | |
Regeer | 16 Maart 37 – 24 Januarie 41 (vir 3 jare en 314 dae) |
Volle naam | Gaius Julius Caesar Augustus Germanicus |
Gebore | 31 Augustus 12; Antium, Romeinse Ryk |
Oorlede | 24 Januarie 41; Rome, Romeinse Ryk (op 28) |
Begrawe | Mausoleum van Augustus, Rome |
Voorganger | Tiberius |
Opvolger | Claudius |
Adellike huis | Julio-Claudiese dinastie |
Vader | Germanicus |
Moeder | Agrippina die ouere |
Eggenote | Junia Claudilla Livia Orestilla Lollia Paulina Milonia Caesonia |
Kinders | Julia Drusilla Tiberius Gemellus |
Eintlik is sy naam Gaius. "Caligula" (verkleinwoord van caliga, die enkelvoudsvorm van caligae, soldatestewels) is 'n bynaam wat die soldate hom gegee het toe hy 'n seuntjie was, maar nie gebruik is toe hy keiser was nie. Moderne geskiedkundiges (soos Gibbons) het hom onder dié naam bekendgestel, maar vandag praat hulle eerder van Gaius.
Sien ook
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.