Bruinjakkalsvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bruinjakkalsvoël (Buteo vulpinus) is 'n Europese somertrekvoël wat in Suider-Afrika oorwinter. Die voël word 46 – 52 cm groot, weeg 540 - 920 g met 'n vlerkspan van 1,1 - 1,3 meter. Die voël vang meestal insekte, reptiele en knaagdiere. In Engels staan die voël bekend as Steppe buzzard.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bruinjakkalsvoël | |
---|---|
Bruinjakkalsvoël in Nederland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. buteo |
Binomiale naam | |
Buteo buteo (Linnaeus, 1758) | |
Donkergroen: Heeljaar Liggroen/ blou: Broei/ Oorwinter |
Sluit