From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bruinarend (Hieraaetus wahlbergi) is 'n arend en algemene somerstandvoël. In Engels staan die voël bekend as die Wahlberg's Eagle, 'n vernoeming van die Sweedse natuurkundige Johan August Wahlberg. Die arend was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.
Bruinarend | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hieraaetus |
Spesie: | H. wahlbergi |
Binomiale naam | |
Hieraaetus wahlbergi Sundevall, 1851 | |
Die voël is 55 tot 60 cm lank en weeg 900 tot 1500 g. Dit het 'n vlerkspan van 1,4 m.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.