Bruinalbatrosse
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bruinalbatrosse (Phoebetria) is 'n genus van voëls wat hoort tot die familie Diomedeidae. Die voëls is klein met 'n roetbruin verekleed, wit oogkringe en 'n lang wigvormige stert. Die vlerke is buitengewoon lank en smal.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Bruinalbatrosse | |
---|---|
'n Swartkopalbatros in vlug. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Phoebetria L. Reichenbach, 1853 |
Spesies | |
Phoebetria fusca |
Sluit