Brits-Columbië
provinsie aan die weskus van Kanada / From Wikipedia, the free encyclopedia
Brits-Columbië (Engels: British Columbia, Frans: Colombie-Britannique) is 'n provinsie aan die weskus van Kanada met 'n oppervlakte van 944 735 km².[1] Die provinsie het 4 402 931 inwoners. Sy hoofstad is Victoria, maar sy grootste stad en ekonomiese sentrum is Vancouver, wat ook die derde grootste stad in Kanada is.[2]
Meer inligting Colombie-BritanniqueBritish ColumbiaBrits-Columbië ...
Colombie-Britannique British Columbia Brits-Columbië | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Leuse : Splendor Sine Occasu | |||||
Ander provinsies en gebiede van Kanada | |||||
Land | Kanada | ||||
Hoofstad | Victoria 48°25′N 123°21′W | ||||
Grootste stad | Vancouver | ||||
Goewerneur-generaal | Janet Austin | ||||
Eerste Minister | David Eby (NDP) | ||||
Oppervlakte | 944 735 km² | ||||
- Land | 925 126 vk km | ||||
- Water | 19 549 vk km (2,1%) | ||||
Bevolking (2007) | |||||
- Totaal | 4 402 931 inw. | ||||
- Digtheid | 4,76 inw./vk km | ||||
Toelating tot die Kanadese Federasie | |||||
- Datum | 20 Julie 1871 | ||||
Verteenwoordiging in die Parlement | |||||
- Parlement | 36 | ||||
- Senaat | 6 | ||||
Posafkorting | BC | ||||
Voorsetsel by poskode | V | ||||
Tydsone | UTC -8 & -7 | ||||
Internet-domein | .bc.ca | ||||
Sluit