![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1e/2010_mavericks_competition.jpg/640px-2010_mavericks_competition.jpg&w=640&q=50)
Branderbreekpunt
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Branderbreekpunt (Engels: surf break[1]) is ’n permanente (of semipermanente) versperring soos ’n koraalrif, rots, sandbank of landpunt wat branders laat breek;[2] dit skep ’n buisvormige of ander soort brander wat met ’n branderplank gery kan word voor dit eindelik breek. Die topografie van die seebodem bepaal die vorm van die brander en hoe dit breek. Sandbanke kan van grootte en ligging verander en dit beïnvloed die branders.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1e/2010_mavericks_competition.jpg/640px-2010_mavericks_competition.jpg)