Bowindse Eilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bowindse Eilande is die suidelike, oor die algemeen groter eilande van die Klein-Antille.[1][2] Hulle is deel van die Wes-Indiese Eilande en lê suid van die Benedewindse Eilande, ongeveer tussen breedtegrade 10° en 16° N en lengtegrade 60° en 62° W.
- Vir die Bowindse Eilande in die Geselskapseilande sien Bowindse Eilande (Geselskapseilande). Vir ander gebruike, sien Bowindse Eilande (dubbelsinnig).