Botswana Democratic Party
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Botswana Democratic Party (BDC; Tswana: Phathi ya Tomokoraga) is 'n politieke party wat Botswana sedert onafhanklikheid in 1966 regeer. Dié party is in 1961 deur Seretse Khama en Quett Masire gestig.
Kitsfeite Leier, Gestig ...
Botswana Democratic Party | |
BDC | |
Vlag van die BDC | |
Leier | Slumber Tsogwane |
---|---|
Gestig | 1961 |
Hoofkwartier | Gaborone |
Ideologie | Konserwatisme, Christelike demokrasie |
Internasionale affiliasie | Sosialistiese Internasionaal (raadplegend)[1] |
Amptelike kleure | wit, rooi, swart |
Webblad | bdp.org.bw |
Sluit
Die Botswana Democratic Party word tans deur Slumber Tsogwane gelei wat ook die adjunkpresident van Botswana is. Die BDC is 'n raadplegende van die Sosialistiese Internasionaal. Tradisionele Tswana-gemeenskappe vorm die party se basis, wat die BDP gelei het om 'n konserwatiewe beweging te bly.