![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/82/Janthina_janthina.jpg/640px-Janthina_janthina.jpg&w=640&q=50)
Borrelvlotskulpslak
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Borrelvlotskulpslak (Janthina janthina) is 'n slak wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en word tot 3.4 cm groot. Die slak leef op die oppervlak van die water waar dit ronddryf. 'n Vlot van lugborrels hou die skulp onderstebo in die water sodat dit kan dryf en met ander plankton meng. Die diertjie vreet bloublasies en word deur weer deur jong seeskilpaaie gevreet. Die skulp is lig, broos en violetkleurig.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Borrelvlotskulpslak | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
'n Lewendige Janthina janthina. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Superfamilie: | Epitonioidea |
Familie: | Janthinidae |
Genus: | Janthina |
Spesie: | J. janthina |
Binomiale naam | |
Janthina janthina (Linnaeus, 1758) | |
Sinonieme[1] | |
|
Sluit