From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Boodskap is 'n afsonderlike kommunikasie-eenheid wat op verbruik deur 'n ontvanger of groep ontvangers gerig is. 'n Boodskap kan op verskillende maniere oorgedra word, insluitend per koerier, telegrafie, posduif en rekenaarbus. 'n Boodskap kan die inhoud van 'n uitsending uitmaak. Die Interaktiewe uitruil van boodskappe vorm 'n gesprek.
Een voorbeeld van 'n boodskap is 'n communiqué (uitgespreek /kəˈmjuːnᵻkeɪ/), 'n kort verslag of verklaring wat deur 'n owerheidsliggaam vrygestel word.
In kommunikasie tussen mense kan boodskappe verbaal of nieverbaal wees:
Daar is hoofsaaklik twee toepassings van die woord "boodskap" in rekenaarwetenskap: boodskappe tussen menslike gebruikers van rekenaarstelsels wat deur daardie rekenaarstelsels oorgedra word, en boodskappe wat tussen programme of tussen komponente van 'n enkele program uitgeruil word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.