Bok van Blerk
Afrikaanse musikant en akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bok van Blerk (gebore Louis Andries Pepler op 30 Maart 1978) is 'n Afrikaanse musikant en akteur wat in 2006 bekendheid verwerf het met die liedjie "De la Rey" geskryf deur Sean Else en Johan Vorster.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Bok van Blerk | |
---|---|
Geboortenaam | Louis Andreas Pepler |
Gebore | 30 Maart 1978 (1978-03-30) (46 jaar oud) Boschkop, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2006 – nou |
Etikette | Mozi-rekords |
Webwerf | bokvanblerk.co.za |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/33/Transvaaldelarey.jpg/320px-Transvaaldelarey.jpg)