Boeing 737
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boeing 737 is 'n gewilde kort- tot mediumafstand kommersiële passasierstraalvliegtuig vervaardig deur Boeing Commercial Airplanes sedert 1967.
Kitsfeite
Boeing 737 | |
---|---|
'n Boeing 737-700 van Virgin Blue land op Melbourne Internasionale Lughawe (2005) | |
Tipe | Smalromp-stralervliegtuig |
Vervaardiger | Boeing Commercial Airplanes |
Nooiensvlug | 9 April 1967 |
Vrygestel | 10 Februarie 1968 met Lufthansa |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Southwest Airlines Ryanair United Airlines American Airlines |
Vervaardig | 1966–hede |
Aantal gebou | 10 577[1] (tot April 2020) |
Eenheidskoste | 737-100: VS$32 miljoen[2] 737-600: VS$59,4 miljoen[3] 737-700: VS$80,6 miljoen[4] 737-800: VS$96,0 miljoen[4] 737-900ER: VS$101,9 miljoen[4] 737 MAX 7: VS$90,2 miljoen[4] 737 MAX 8: VS$110,0 miljoen[4] 737 MAX 9: VS$116,6 miljoen[4] |
Weergawes | Boeing T-43 |
Sluit
Sedert sy bekendstelling in 1967 is reeds meer as 10 500 eenhede verkoop, meer as enige ander kommersiële vliegtuig, byna dubbel die totale Airbus-produksielyn. Alle modelle het twee motore, een onder elke vlerk.