plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die bobbejaanskoen (Androcymbium melanthioides Willd.) is 'n plant wat aan Namibië en Suid-Afrika inheems is. Dit kom nie in KwaZulu-Natal voor nie en op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]
Bobbejaanskoen[1] | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | Colchiceae |
Genus: | Androcymbium |
Spesie: | A. melanthioides |
Binomiale naam | |
Androcymbium melanthioides Willd. | |
Die plant is 'n geofiet en het 'n asimmetriese knol met 'n swart veselrige bedekking. Die skede van die blomme is satynagtig en ligpienk tot ligpers en liggroen van kleur, met talle klein blommetjies in die middel.[3]
Daar is drie subspesies:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.