Bloukranspas
bergpas in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bloukranspas is 'n pas op die R102 tussen Plettenbergbaai en Humansdorp oor die kloof waardeur die Bloukransrivier loop en wat die grens tussen die Oos- en die Wes-Kaap vorm.[1] Hier is die rivier ook die oostelike grens van die Tsitsikamma. Die pas is 10 km lank, bereik sy hoogtepunt op 92 m bo seespieël[2] en het 'n maksimum helling van 1:7.
Kitsfeite Koördinate: 33°57′9″S 23°38′5″O, Ligging ...
Bloukranspas | |
Bloukranspas en die Bloukransrivier | |
Koördinate: 33°57′9″S 23°38′5″O | |
---|---|
Ligging | Tussen Plettenbergbaai en Humansdorp |
Maksimumhelling | 1:7 |
Hoogte | 92 m |
Lengte | 10 km |
Oppervlak | Teer |
Ingenieur | Thomas Bain |
Begin in | 1879 |
Voltooi in | 1883 |
Pad | R102 |
Sluit